Welkom by die Hervormde Kerk Noordwestelike Pretoria
Wat gebeur die week?
Bly veilig. Almal bly in ons gebede!
Muisbesoek:
Ons wil graag met jou kontak behou. Stuur vir ons jou nommer as ons jou nog nie op die kerk se WhatsApp groepie
geplaas het nie. Net Ds Stephen, Ds Carli en Johanna kan boodskappe op die groepie plaas
Ds Stephen @ 074 658 4630
Johanna @ 082 928 5592


Eredienste:
Eredienste word deur DS Stephen en Ds Carli weekliks opgeneem en word deur Facebook en ons YouTube kanaal verspry.
Facebook blad: @laatjouligskyn
YouTube: NHKA Noordwestelike Pretoria

Kos projek:
As jy enige kos nodig het kontak gerus vir
James @ 071 679 6633
Willem @ 081 438 4347

Jeugbediening:
Opsies word na gekyk saam met GloMedia
Jeug kamp reeds uitgestel na 1ste naweek in Oktober

Tooi Turkoois vir bejaardes (15 Mei - 15 Junie):
Geen groot byeenkomste

Bejaarde Toer:
Ons het nog geen verdere inligting op die stadium nie maar ons sal julle op hoogte hou

Offergawes:
Baie gemeentelede gee nog getrou hulle offergawes aan die kerk via elektronies of op ander maniere. Baie dankie hiervoor

Ander inkomstes bly nog `n bekommernis

Stoffel van der Merwe:
Ons medelye gaan uit na sy geliefdes
Begrafnis Woendag 29 April 10:00 regstreeks op Facebook @laatjouligskyn

Voorbidding (Siek tuis of in die Hospitaal)
Nico Verster
Dirk Booyse