Barmhartigheidsgholfdag
Woensdag 10 April 2019
Golfbaan: Zwartkop Country Club
Tyd: Afslaantye vanaf 11h18
Formaat: Better Ball Stableford
Kostes:
“Early Bird Special” voor 1 April:
R1760 per 4 Bal * R440 per Speler
Gewone Prys:
R1960 per 4 Bal * R490 per Speler
Nie-golfers wat die prysuitdeling en aand-ete wil bywoon:
(Vroegtydige Bespreking Noodsaaklik)
R150 per person
Golfbaan: Zwartkop Country Club
Tyd: Afslaantye vanaf 11h18
Formaat: Better Ball Stableford
Kostes:
“Early Bird Special” voor 1 April:
R1760 per 4 Bal * R440 per Speler
Gewone Prys:
R1960 per 4 Bal * R490 per Speler
Nie-golfers wat die prysuitdeling en aand-ete wil bywoon:
(Vroegtydige Bespreking Noodsaaklik)
R150 per person
Golfbaan: Zwartkop Country Club
Tyd: Afslaantye vanaf 11h18
Formaat: Better Ball Stableford
Kostes:
“Early Bird Special” voor 1 April:
R1760 per 4 Bal * R440 per Speler
Gewone Prys:
R1960 per 4 Bal * R490 per Speler
Nie-golfers wat die prysuitdeling en aand-ete wil bywoon:
(Vroegtydige Bespreking Noodsaaklik)
R150 per person
Golfbaan: Zwartkop Country Club
Tyd: Afslaantye vanaf 11h18
Formaat: Better Ball Stableford
Kostes:
“Early Bird Special” voor 1 April:
R1760 per 4 Bal * R440 per Speler
Gewone Prys:
R1960 per 4 Bal * R490 per Speler
Nie-golfers wat die prysuitdeling en aand-ete wil bywoon:
(Vroegtydige Bespreking Noodsaaklik)
R150 per person
Naamborg: R11 950
Sluit in: 4 Bal & Plek vir adverteer by enige kort putjie of 10de Bof
Sluit in: 4 Bal & Plek vir adverteer by enige ander putjie
Sluit in: Art 18A Sertifikaat
Kort puntjies en 10de Bof: R3960
Ander Bowwe
Enige welwillendheidsdonasie
Sluit in: 4 Bal & Plek vir adverteer by inskrywingsarea en 1ste Bof
Borgskap en Donasie
Geleentheid
Vir besprekings en meer besonderhede kontak
*James: 083 679 6633 *Stephen: 074 658 4630
*Johanna: 082 928 5592
E-pos: hervormdekerknwpretoria@gmail.com
Om `n golfkarretjie te bespreek kontak:
Zwartkops Pro-Shop
Tel: (012) 660 3640 / (012) 654 1144
Let asb. daarop dat golfkarretjies en caddies vir u eie rekening is en nie by die prys per persoon of 4 bal ingesluit is nie.
Daar is slegs 40 karretjies beskibaar en sal op ’n 1st come 1st serve basis geboek kan word.
Ons sien baie daarna uit om die dag vir liefdadigheid saam met U deur te bring. Alle fondse wat ons insamel gaan aan ons barmhartigheidsprojekte
o.a. Rata Maatskaplike Dienste
Hulle verrig baie spesiale werk wat geweld en mishandeling van kinders help beveg en bekamp. Besoek gerus hulle webtuiste.
Bank Besonderhede vir Speelgelde en Borge
Rekeningnaam : NH Noordwestelike Pretoria
ABSA Tjekrekening no : 080580096
Tak : Hercules
Verwysing : “Jou Naam” en “Golfdag”
E-pos bewys van betaling na: hervormdekerknwpretoria@gmail.com
SARS laat toe dat die welwillendheidsdonasies wat aan NPO's geskenk word, vanaf belasting afgetrek kan word.
`n Artikel 18A sertifikaat kan dan uitgereik word.
"Plesion NPC" is die Fonds werkings maatskappy by wie geld vir ons Barmhartigheidsprojekte ingesamel word.
DIREKTE DONASIES
Die donasies moet direk in “Plesion NPC” se rekening inbetaal word!
Plesion NPC Besonderhede:
NPO nommer : NPO160-888
PBO nommer : 930028075
Rekeningnaam : Plesion NPC Bank :Nedbank
Tjekrekening Rekno: 1127321897 Takkode :160445
Verwysing :"NwPta GD + Naam"
E-pos bewys van betaling na : proof@pro21.co.za