Bring jou familie en vriende om ons op die dag te ondersteun
Gee jou naam op om by ’n stalletjie op die Basaar te help
Bring jou idees na die VarkMark vergaderings
Help ons soek na borge en Donateurs
Maak "SPEENvarkie" vol sente (300ml koeldrankbottel)
Doen die BORG `n varkie ding